Successfully reported

Umzumbe Beach House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Heike V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Wonderful weekend with amazing seaviews. We had a wonderful stay here at Umzumbe Beach House. The house is ideal for family and friends travelling together. The location and direct beach access are just great, and the view in the morning watching the whales and dolphins passing by is a wonderful way to start the day. Patience, the nice lady living on the property, was fun and helpful. There is a night guard on duty that made us feel safe. The owner was very generous with check-in and particularly check-out times, so that we could make the most of our stay. We loved our weekend and definitely will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Excellent stay with a lovely view. Wonderful stay with an incredible view of the ocean. We loved watching the whales swim past and some large pods of dolphins. Braaing with the view and sound of the ocean was the icing on the cake. Great stay, will be back. Great for family stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

5 star accommodation with private beach. Super fantabulous. Will definitely recommend the venue to my fellow mates.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Onvergeetlike week. Ons verblyf in Umzumbe - 'n onvergeetlike week. Ons kan Umzumbe Beach House met groot vrymoedigheid aanbeveel. Ons het ons weeklange verblyf hier baie geniet - alles was skoon en netjies. Patience, wat op die perseel bly, is regtig 'n juweel en het altyd met 'n glimlag gehelp waar sy kon. Die nagwag was ook uiters professioneel en het ons baie veilig laat voel, wat vir ons 'n groot gemoedsrus gegee het. Baie dankie aan die gasheer, wat beskikbaar en maklik bereikbaar was vir enige vrae. Sy gasvryheid het ook 'n bydrae gemaak tot ons aangename ervaring. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roman
Umzumbe Beach House
Baie dankie vir julle mooi en deurdagte terugvoer! Dit maak ons opreg bly om te hoor dat julle ’n onvergeetlike week by Umzumbe Beach House gehad het en dat alles aan julle verwagtinge voldoen het. Ons is veral dankbaar vir die lof vir Patience – sy is werklik ’n waardevolle deel van ons span, en dit beteken baie dat haar moeite raakgesien en waardeer word. Ons is ook bly dat die sekuriteit vir julle gemoedsrus gesorg het – ons sien dit as ’n prioriteit. Dit was ’n plesier om julle as gaste te hê, en julle is enige tyd weer welkom! Roman

Nomfundo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Wonderful stay, great service. Wonderful stay, beautiful home in great location. Gogo'Hlophe was so kind and helpful, and there were no problems encountered. Will go back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille E
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Lekker gekuier en gerus. Ons het die tyd by Umzumbe vreeslik geniet. Dit het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igna K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Ons het een wonderlike kuier daar gehad! Roman is so 'n fantastiese gasheer. Ons het hierdie huis so geniet! Dit was alles en nog meer as wat adverteer was. Die huis was perfek vir twee gesinne met tieners. Dit was heerlik om byna van oral af 'n see-uitsig te hê en direkte toegang tot die strand het gesorg dat almal kom en gaan soos hulle wil. Patience was vir ons goud werd, en het regtig die vakansie hemels gemaak. Die sekuriteit is van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roman
Umzumbe Beach House
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die huis so baie geniet het en dat dit aan al julle verwagtinge voldoen het – en selfs meer. Dit is heerlik om te weet dat die huis goed gewerk het vir beide gesinne en dat die see-uitsigte en direkte toegang tot die strand julle verblyf spesiaal gemaak het. Ons stem volkome saam – Patience is werklik ’n aanwins, en ons sal beslis julle mooi woorde met haar deel. Ons is ook baie bly dat julle veilig en gerus gevoel het tydens julle verblyf – dit is vir ons baie belangrik. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom! Vriendelike groete Roman

Friederike V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2025

Perfect beach getaway, stunning views in a comfortable place. Perfect getaway for a large party, easy access to the beach and local pool was great, and a big TV to relax. There is enough space to spread out. Bedrooms are on the smaller side but still comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vashen N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Worth the stay. Security guard is on site at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Roman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 252 Stiebel Rocks Road, Umzumbe, 1941, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e1599ef82db27cd8675c537828fe95fbe467936bdc2456b3e4d064ceda2ec655f55430d315da3f6e974ed3fee4e2938476c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 10) 36 5 1 5 252 Stiebel Rocks Road Umzumbe 1941 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.627367347746 30.543756658137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang