UnCadré Boutique Gastehuis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
unCadré Boutique Gastehuis bied gerieflike en unieke verblyf in Parys en skuil in 'n rustige omgewing.
Die gastehuis het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is. Die leefarea het 2 enkelslaapbanke. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n stort, bad en toilet, en die ander met 'n stort en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en basiese kookbenodigdhede. Daar is 'n ontbyttoonbank met sitplek vir 4 en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n rusbank, TV met DStv en lugversorging. Die eiendom is toegerus met 'n omskakelaar, sonpanele, herlaaibare ligte in die kamers, en 'n UPS vir internettoegang. Buite is 'n privaat patio met 'n ingeboude braai en vuurmaakplek wat na 'n tuin lei. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Die gastehuis is gerieflik naby die rivier geleë, gaste het maklike toegang tot restaurante, winkels, banke, OTM'e, 'n hospitaal en 'n gimnasium. Die gastehuis is ook 'n kort entjie se ry vanaf die wêreldbekende Vredefortkoepel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.4/5
DIRK Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 90 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink UnCadré Boutique Gastehuis het ’n goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang