Successfully reported

Uncle Charlie

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deon V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Fantasties! Jackie was baie gasvry! Definitief, skoon, netjies en baie rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Gasvrye, akkommodasie. Wat 'n heerlike oornag gastehuis! Die eienaars is baie vriendelik en het gesorg dat ons verblyf 'n aangename ervaring was! Alles is skoon en netjies en goed uitgelee! Ek sien julle definitief weer volgende jaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manthinus T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Vriendelik, netjies en in 'n veilige buurt. Dus 'n lekker cozy plek, netjies, en die eienaar is baie vriendelik. Ons sal definitief weer daar vakansie hou. Dus ook in 'n veilige buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Motlalepula Meshack T
1 nag
5.0
Mei 2025

Exceptional. It was a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Motlalepula Meshack T
1 nag
5.0
Mei 2025

Exceptional. Absolutely wonderful stay! The hospitality was excellent! Jackie was wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Baie, baie gasvrye mense. Ja, baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjies en skoon. Prys bekostigbaar en sentraal in Bloemfontein. Baie vriendelike ontvangs en eienaar gee self aandag en is baie behulpsaam met enige navraag. Kamer en badkamer waarin ons gebly het, word self deur versorg en is baie skoon en netjies. Die ligging van Uncle Charlie is lekker sentraal. Genoeg parkering en veilig agter heining en motorhek. Netjies grasperk met 'n pragtige skoon swembad met lekker sitplekke onder die bome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Busisiwe K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pleasant, clean and very welcoming. Jackie and her husband are really warm, welcoming people. Jackie's hospitality is off the charts, really amazing, and she is very polite. She made us feel like we were visiting friends as she offered us cake, which was delicious, and I finished it. I normally don't finish cake as I don't have a sweet tooth. Jackie even offered that we use the fire they started if we wanted to braai meat. The shower is amazing; it massages you. Definitely staying there the next time I go down to Bloem. It's also close to all the shops you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebastian J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Amazing, great and wonderful. We were more than impressed with the stay at Uncle Charlie's. We would book there anytime again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig, veilig, genoeg koffie beskikbaar! Baie mooi, goedversorgde plekkie! The host was baie vriendelik en tegemoetkomend. Baie handdoeke beskikbaar gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 47 Penkop Crescent, General De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5f37885aa0fd2edd9eb03deac21c921fcdbac673295113470e34c7b57b34625e75d27a79a8f822c01b23846bf2a03b1c9be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 47 Penkop Crescent General De Wet 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -29.142732614625 26.196963292448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang