Underhill Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Monks Distillery, Tierkop Farm no 208, Breede River, 2085, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Underhill Cottage is 'n asemrowende selfsorg-toevlugsoord tussen bergreekse op die oewer van die Breërivier naby Wolseley. Hierdie verblyf is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en is net 90 minute vanaf Kaapstad geleë.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 2 uitvoumatrasse sonder linne vir 2 ekstra kinders beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met sitplek en 'n kaggel. Die aangrensende eetarea is die ideale plek vir aansit-etes.
Die stapeldeure lei na die stoep met buitesitplek, braaigeriewe en uitsigte oor die rivier. Gaste kan aktiwiteite soos swem, visvang, bergstaptogte, voëlkyk en sterrekyk geniet. Daar is ook 2 kajakke beskikbaar. Daar is 'n aantal staproetes en bergfietsroetes in die onmiddellike omgewing, asook baie wynplase, eetplekke en plaasstalletjies.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Di Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Monks Distillery, Tierkop Farm no 208, Breede River, 2085, Wes-Kaap
- Gaste dink Underhill Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Monks Distillery, Tierkop Farm no 208, Breede River, 2085, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang