Undulata Country Lodge
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Soetdoring Singel, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Undulata Country Lodge skuil in die hartjie van Namakwaland se hoofstad, Springbok. Die lodge bied 'n uitstekende ligging vir reisigers tussen Kaapstad en Namibië. Dit is net 'n paar minute vanaf die N7-hoofweg, plaaslike winkels, besighede en die lughawe, en is die perfekte basis om die streek se natuurwonders te verken.
Gedurende die bekende Namakwalandse blomseisoen, van Augustus tot September, ervaar 'n landskap wat deur lewendige blomme getransformeer is. Die span is gereed om te help met al jou verblyf en begeleide toerbehoeftes om 'n onvergeetlike verblyf gedurende hierdie skouspelagtige tyd te verseker.
Gaste kan ontspan in ons ruim en elegant versierde suites, elkeen toegerus met moderne geriewe soos lugversorging, 'n yskassie en koffiemaakgeriewe. Geniet die gemak van die huis met die weelderige Engelse ontbyt, en maak gebruik van die wasgoeddienste vir ekstra gerief.
Undulata Country Lodge is ideaal geleë om nabygeleë besienswaardighede soos die Goegap- en Namaqua Nasionale Parke te ontdek, en dien as 'n uitstekende beginpunt vir uitstappies na die Richtersveld, Visriviercanyon, Oranjerivier, Kgalagadi-oorgrenspark en Augrabies Nasionale Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anelene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 3 Soetdoring Singel, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Undulata Country Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Soetdoring Singel, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang