Successfully reported

Unit 1 - The Hideaway

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Gert Stephanus J
Kort verblyf
4.2
Sep 2025

Het Afrikaans groot gaan kyk en het die naweek oornag. Dit is loopafstand van die ou Kaapse Stadion in Groenpunt. Die persoon wat by die eenheid is (opsigter), is 'n aanwins vir die maatskappy. Nie geskik vir rolstoele nie en daar is 'n lekker opdraande na die huis, as jy van die stadion af stap. Het maklik parkering in Yorkstraat gekry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 56

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 806
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 806
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 806
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Cavalcade Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbe3088588767a1cfa13cf53cb36b9d1ff5ca605066738198b2815db2506958d1a75e3dd14cbd7bdb14f2b83a07d423e1f97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R806 per nag, vir 1 mens 1 5 1 5 16 Cavalcade Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.909655504058 18.409161707935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang