Unit 2 @ Leetch Views 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Boy De Goede Circle, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Vanaf R1 836 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Eenheid 2 @ Leetch Views 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, wat gemaklike akkommodasie met moderne geriewe bied vir beide kort en langer verblyf.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 driekwartbeddens bevat. Die privaat badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, ketel en wasmasjien in. Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix-toegang. Die woonstel spog ook met 'n balkon met sitplek en 'n gasbraai.
Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, 'n kluis, veilige parkering onderdak, gemonitorde sekuriteitskameras op elke verdieping en in die kelder, sowel as gereelde sekuriteitspatrollies.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lisa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 15
Resensies 7
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 9 Boy De Goede Circle, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Boy De Goede Circle, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang