Successfully reported
+18

Unit 205 Breede River Lodge

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry Drive, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 660 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Unit 205 Breede River Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde duplekswoonstel in Breede River Lodge in Witsand. Die duplekswoonstel beskik oor ingeboude braaigeriewe en 'n balkon met lieflike uitsigte.

Die duplekswoonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, waarvan een en suite is, en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond, en die oopplan-leefarea sluit 'n etenstafel en stoele en 'n sitarea in. Daar is TV's met sekere DStv-kanale in die kamers en leefarea. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, en is welkom om die gemeenskaplike swembad by Breede River Lodge te gebruik.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Tolla G
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Dis 'n oulike plekie en ons het die uitsig en rustigheid verskriklik geniet!
Sep 2025
Jozef D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig uitgerus en 'n heerlike ervaring. Ja, ons het heerlik gebly in 'n luukse pragtige woon eenheid.
Sep 2025
Marcia R
Saam met vriende
5.0
Lodge pragtig binne. Sal definitief weer die Lodge bespreek. Neem asb kennis van die volgende: 1. TV in 2de kamer buite werking. 2. Toilet roll in en-...
Sien meer
Aug 2025
Marius N
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend en kan met die sterkste aanbeveel, sal definitief weer daar bly. Volledig toegerus met alles wat jy wil hê, pragtige uitsig oor die Breede ...
Sien meer
Jun 2025
Hanlie S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie goed toegeruste eenheid. Keurig en moderne voorkoms. Baie naby die hawe om die visvangtoerusting soontoe te dra.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Joseph Barry Drive, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Unit 205 Breede River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 660
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 660
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 660
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry Drive, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98f6501369a9b60ca836c26961ef933d388c57e4664f787c6f41808d9e91335ac5dbb1479222a792eeef428a714aa466c6a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 660 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396383659975 20.826802286508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang