FamilyQuest Accommodation
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vintage Drive, Greenway Woods Estate, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
FamilyQuest Accommodation is in die veilige Greenway Woods Estate in Witrivier geleë. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe en besienswaardighede.
Selfsorgeenheid 43 is 'n eenheid met slaapplek vir 6 wat uit 3 slaapkamers en 2 badkamers bestaan. Die hoof- en 2de slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die 3de slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Dié eenheid het 'n leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Selfsorgeenheid 44 is 'n eenheid met slaapplek vir 6 wat uit 3 slaapkamers en 2 badkamers bestaan. Die hoof- en 2de slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die 3de slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Dié eenheid het 'n leefarea en volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Selfsorg Eenheid 29 is 'n nuut opgeknapte, moderne kothuis met slaapplek vir 6 wat ideaal is vir gesinsvakansies en vir vriende om saam te kuier. Elke slaapkamer het 'n aparte ingang, en koninggrootte-beddens wat op versoek in enkelbeddens omskep kan word. Elkeen van die 3 kamers het sy eie en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamers sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, TV en yskassie in.
Die landgoed spog met 'n buiteswembad, 'n speelgrond vir kinders, 'n gholfbaan langsaan, en vele ander prettige buiteluggeriewe in die nabygeleë omgewing.
Boonop is die landgoed binne 5 km vanaf The Barnyard Theatre, Casterbridge Lifestyle Centre, en ongeveer 19 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jonothan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Vintage Drive, Greenway Woods Estate, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink FamilyQuest Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vintage Drive, Greenway Woods Estate, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang