Successfully reported
+21

Unit 62 Peninsula Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Unit 62 Peninsula Bay is 'n stylvolle selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is in die welbekende Ocean Breeze Hotel in Strand. Dié woonstel bied rustigheid met sy pragtige berguitsigte en is net 'n hanetreetjie van Strandstrand af. Dit is perfek vir reisigers, as 'n sakeverblyf, of vir 'n paartjie wat 'n rustige wegbreek wil hê.

Hierdie bekoorlike woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit maak gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV gemeubileer is en beskik oor 'n tafeltjie met stoele in die hoek. Daar is 'n studeerhoekie en gaste het toegang tot komplimentêre WiFi-toegang.

Die eenheid lei na 'n klein balkon met sitplek buite, die ideale plek om die son te geniet en 'n oggendkoffie of 'n glas wyn te geniet. Veilige kelderparkeerplek kan deur die hotelontvangs gereël en bespreek word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Leonardo A
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ek het lekker gebly. Ek sal natuurlik weer boek, maar hierdie keer met 'n see-uitsig oor die balkon.
Des 2024
Portia D
Saam met lewensmaat
5.0
Had a great stay. Thank you. Good day. We had a very nice stay. We will go again. Nice and private.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Kelvin G
5.0
Happy client. I had a wonderful stay at Unit 62 Peninsula Bay for the weekend! The accommodation was lovely and well-appointed, making ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Charlene F
Saam met vriende
5.0
It was awesome! My cousin and I stayed at unit 62, according to Ocean Breeze Hotel it's room 419. It felt like a home away from home, s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Adrian S
Saam met lewensmaat
4.6
Relaxing. It was satisfactory; the apartment was super clean and comfortable, but in regards to hospitality, there is some work to be d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieth Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Beach Road, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Unit 62 Peninsula Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0e3b182892bb8ef62150d2a61e7b0371dcf64131d66c45f2294e49fa07d1e148489e476e24ea5ee76151c19cc1328276b21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 Beach Road Ocean Breeze Hotel 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.1260796 18.8343555
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang