Successfully reported

Oestervanger @ Unit 8

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Pearl Margret J
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Very comfortable and cozy. It was a very cozy, lovely furnished apartment. Very nicely situated and peaceful. We had a very good rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlize P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Clean and comfortable! We had an amazing stay at this beautiful apartment. It was a home away from home and the location was perfect! The apartment was clean, comfortable and well equipped with everything we needed. We highly recommend this place to anyone looking for a relaxing getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Goeie waarde vir geld. Heerlik gekuier. Ons beveel dit ten sterkste aan. Ons het baie lekker gebly. Als was baie netjies en smaakvol gedekoreer. Die DStv was nie gekonnekteer, maar dit het ons geensins gepla. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Prentjie mooi, perfek geleë, waarde vir geld. Ongelooflike lekker verblyf! Loopafstand van 'n prentjie mooi strand en Hartenbos se seefront. Die huis bied alles en nog meer vir 'n heerlike seevakansie. Die gasheer is besorgd en maak seker jy het alles wat jy nodig het! Sal @Unit8 Oestervanger enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sm L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2024

Rustig en lekker naby strande en winkels. Akkommodasie was puik en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anoucka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Port Natal Avenue, Unit 8, Oestervanger, Hartenbos, Mosselbay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8500a49aba51e826191a0fb42f4d4c4b130b25b59ccbe8ab8eb32eae53cc032381e474698ad37ad08dbc427aff580de2a834?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 25 Port Natal Avenue Unit 8, Oestervanger 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.133809362199 22.107114681055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang