Successfully reported

Unitas Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ina C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Van die beste gastehuise wat ek nog oorgebly het. Heerlik geslaap, baie stil en alles was net reg. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita G
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Absoluut die moeite werd! Absoluut die moeite werd as jy naby Unitas Hospitaal moet wees. Ongelooflike pragtige en netjiese plek. Beveel dit met graagte vir enigeen aan. Die jong dame wat daar werk is super vriendelik, behulpsaam en gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Rustig, skoon & netjies. Vriendelike, professionele diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igna K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2024

Skoon, veilig. Ja, maar uitermatig duur as vergelyk met soortgelyke gastehuise. Ontbyt ondergemiddeld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Lee-ann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfekte verblyf. Baie naby aan Unitas Hospitaal. Ja, baie lekker gebly. Baie vriendelike personeel en baie mooi skoon kamers. Gratis verversings in die kamer was 'n bonus met 'n fantastiese ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie H
1 nag
5.0
Sep 2023

Beste gastehuis nog ooit! Ruim kamers, baie skoon, gerieflik naby Unitas hospitaal. Alles waarvoor ek opsoek was. Baie dankie dat julle ons op kort kennisgewing tegemoet gekom het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezandi E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantastiese gastehuis. Pragtige netjiese gastehuis ons het baie lekker gebly. Mooiste ruim kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa M
1 nag
5.0
Apr 2022

Moderne gastehuis. Perfek geleë naby Unitas Hospitaal, baie modern en skoon met alles en meer wat jy kan benodig. Eet- en drinkgoed in kamer was welkome verrassing. Gasvrou baie vriendelik en akkommoderend. Ontbyt was heerlik. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hazel
Unitas Guesthouse
Baie dankie Melissa, vir jou resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om jou te akkommodeer. Hoop ons sien jou gou weer. Warm groete Natalia

Elna H
1 nag
5.0
Feb 2020

'n Huis weg van jou huis! Uitstekende diens. Uitstekende kamers heerlike ontbyt! Alles baie smaakvol! 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hazel
Unitas Guesthouse
Baie dankie Elna Ons is bly jy het jou verblyf geniet by ons! Hoop om jou weer spoedig te sien.

Tiaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2020

Baie netjies en modern! Ons het baie gemaklik gebly was lekker modern en baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hazel
Unitas Guesthouse
Ons is bly dat julle dit geniet het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 155 Wessel Road, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjqKyBJv9r3cxNSAfCZBhH5lW2B8eGA9WIyUgAsFoNY3jeP83Cx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 155 Wessel Road Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.841477177265 28.202172517776
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang