Unitas Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 155 Wessel Road, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Unitas Gastehuis is geleë in die stil voorstad Lyttelton in die hartjie van Centurion, Pretoria.
Verblyf word aangebied in luukse suites met lugversorging en en suite-badkamers. Gaste word gratis WiFi aangebied. Die TV het OpenView-kanale en die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die dekor is pragtig, en die kamers lei na 'n aangelegde tuin. Die waterfontein, die groot bome en 'n oorvloed voëllewe is aantreklik vir die moeg stadsbewoners en die moeg reisiger.
'n Kontinentale ontbyt en 'n pendeldiens is op aanvraag beskikbaar. Veilige parkering en 24-uur-sekuriteit maak u verblyf moeitevry.
Die gastehuis is binne loopafstand van die bekende Unitas-hospitaal.
Ons is naby die Centurion Gautreinstasie, 2 km, en Centurion Sakesentrum, 2 km.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 155 Wessel Road, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Unitas Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 155 Wessel Road, Centurion, 0157, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang