Unogwaja Rest
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1125 Cobra Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Unogwaja Rest bied selfsorgverblyf naby die Krugerwildtuin se grens in Marloth Park, Mpumalanga. Die omgewing van die huis maak 'n ideale wegbreek vir natuurliefhebbers, diereliefhebbers, of bloot gesinne wat wil wegkom van die daaglikse gewoel van die stadslewe.
Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers het lugversorgers en is ingerig met koningingrootte-beddens en die badkamers is toegerus met storte. Die slaapkamers lei na die leefarea van die huis wat 'n kombuisarea, 'n eetarea en 'n sitarea bevat.
Die kombuis het 'n 2-sitplek-ontbyt-eiland asook 'n 4-sitplek etenstafel. Dit is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n broodrooster en 'n yskas-vrieskas. Eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe is ook in die kombuis beskikbaar. Die kombuis lei na die sitarea met oorgenoeg gemaklike rusbanke voor 'n platskerm-TV vir ontspanning. Wi-Fi is ook beskikbaar. Die sitkamer lei na 'n oop patio met 'n eetarea langs die buitebraai.
Gaste het toegang tot die swembad op die perseel en kan alles geniet wat die park bied, insluitend die gemeenskaplike swembad en speelarea vir kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Portia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1125 Cobra Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Unogwaja Rest het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1125 Cobra Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang