Unwind @ Coastal Charm
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Lambert Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 221 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Unwind @ Coastal Charm is 'n moderne en verwelkomende selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Port Alfred, wat gemaklike akkommodasie bied vir tot 6 gaste op soek na 'n rustige gesinswegbreek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer ook 'n dubbelbed en sy eie en suite-badkamer met 'n stort het. 'n Bykomende badkamer is beskikbaar, toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in om aan gaste se selfsorgbehoeftes te voldoen. Die oopplan-leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi en 'n sonkrag-opstelling verseker gerief dwarsdeur die verblyf.
Gaste kan die dek rondom die huis geniet, wat spog met knus sithoekies en areas om te ontspan terwyl hulle die geluide van voëllewe geniet, 'n duik in die swembad neem of 'n braai geniet. Op koeler aande bied die binnenshuise kaggel die perfekte omgewing vir ontspanning, of gaste kan op die rusbank ontspan terwyl hulle Netflix kyk.
Veilige parkering is in 'n motorhuis beskikbaar, tesame met 'n bykomende toegekende parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 135
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 5 Lambert Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Lambert Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang