Unwind in Paradise
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Munro Drive, Plot 462, Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Unwind in Paradise bied gaste gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in Glenmore, en is net 250 m van die strand af.
Gaste het 'n keuse van woonstelle wat tussen 3 en 4 mense kan akkommodeer. Die woonstelle is individueel versier en is gemeubileer met dubbelbeddens, plafonwaaiers, enkelbeddens of slaapbanke, en het privaat badkamers met 'n bad of 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asseblief hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Elke woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met OpenView is in elke woonstel beskikbaar en lei na 'n privaat stoep met 'n tafel en sitplek, asook privaat braaigeriewe.
Unwind in Paradise het 'n groot tuin waar gaste kan ontspan, en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die eiendom het 'n alarmstelsel en 'n elektroniese hek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2 Munro Drive, Plot 462, Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Unwind in Paradise het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Munro Drive, Plot 462, Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang