Upper House
Beskrywing
Hierdie ruim eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n groot slaapkamer en 'n sitkamer-area. Die koninggrootte-bed in die slaapkamer kan opgemaak word as 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en 'n groot dubbelstort (die toilet is apart). 'n Luukse ontbyt in die kamer, koffie en tee is ingesluit by die kamertarief. Verder is daar ook 'n yskassie en 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die kamertarief sluit 'n luukse ontbyt in die kamer in met vars vrugtesap, seisoenale vrugte, 'n hoofgereg, jogurt, beskuit, koffie, tee, kruietee en net die varsste bestanddele van die omgewing word gebruik. Volledige DStv en WiFi is ingesluit. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n groot slaapkamer en 'n sitkamer-area. Die koninggrootte-bed in die slaapkamer kan opgemaak word as 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en 'n groot stort (die toilet is apart). 'n Luukse ontbyt in die kamer, koffie en tee is ingesluit by die kamertarief. Verder is daar ook 'n yskassie en 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die kamertarief sluit 'n luukse ontbyt in die kamer in met vars vrugtesap, seisoenale vrugte, 'n hoofgereg, jogurt, beskuit, koffie, tee, kruietee en net die varsste bestanddele van die omgewing word gebruik. Volledige DStv en WiFi is ingesluit. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, kaggel en 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Willow Cottage bied slaapplek vir tot 4 gaste en is ideaal vir gesinne of vriende wat wil wegkom van die gewoel van die stadslewe. Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers - een met 'n bad en die ander met 'n stort. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kothuis het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer, sowel as 'n privaat patio. Die kombuis is toegerus met 'n groot yskas, mikrogolfoond, broodrooster, gasstoof, 'n elektriese oond en 'n tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n kaggel en elke kamer is toegerus met verwarmers en elektriese komberse. 'n Luukse ontbyt in die kamer word daagliks bedien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die kamertarief sluit 'n luukse ontbyt in die kamer in met vars vrugtesap, seisoenale vrugte, 'n hoofgereg, jogurt, beskuit, koffie, tee, kruietee en net die varsste bestanddele van die omgewing word gebruik. Volledige DStv en WiFi is ingesluit. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 390 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang