Successfully reported
+30

Upper Room Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 36 Middle Street, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Upper Room Guest House bied gerieflike oornag-selfsorg- en B&B-verblyf in Kirkwood, Oos-Kaap, in die skilderagtige Sondagsriviervallei.

Verblyf word gebied in gerieflik gemeubileerde gastekamers, elk met sy eie privaat ingang. Elke kamer het lugversorging en het 'n lessenaar, sitarea, 'n platskerm-TV met DStv-kanale en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n kombuisie of 'n volledige kombuis. Buite het die kamers privaat braaigeriewe en 'n piekniekbank.

'n Kontinentale ontbyt is elke oggend beskikbaar wat in die eetarea bedien word. Gratis WiFi is regdeur die eiendom beskikbaar, en gaste word veilige parkeerplek van die straat af aangebied.

Die ligging van hierdie eiendom is 'n kort entjie se ryafstand van al die groot besienswaardighede in die Groter Addo-omgewing af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michelle M
Gesin met tieners
5.0
Ons kuier was uit die boonste rakke, gemaklik en veilig. Ek en my gesin het baie lekker gebly. Sal enige tyd weer by Upper Room boek.
Sep 2025
Melinda D
Saam met vriende
5.0
Uitstekende oornag verblyf. Upper Room is 'n juweel in die andersins gemiddelde omgewing. Ons het heerlik gebly.
Sep 2025
Thina T
5.0
We were very happy with the accommodation including the friendly staff and owner. Our stay was a 10 out of 10!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Estelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, moeite werd. Baie lekker gebly, die unit is regtig goed ingerig.
Nov 2024
Tommy R
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, netjies en vrylig. Ons het regtig baie lekker gebly en sal definitief in die toekoms weer van hulle gebruik maak. Ons was regtig beïndruk m...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Laura-Lize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 36 Middle Street, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Gaste dink Upper Room Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 36 Middle Street, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA222291c88a04c27bb657a72cd3e8d061733fe6e113d23eedcdf87a97bce38d6470e7d4c7d2330d8cf0414bcaac993b07543d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 36 Middle Street Kirkwood 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.402242933971 25.442372851521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang