Successfully reported
+31

Upper Room

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Skurweberg Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Upper Room is in die lieflike dorpie Ceres, in 'n vallei omring deur die berge van die Boland, en is slegs via die bergpasse bereikbaar.

Die kamer is op die boonste verdieping met sy eie privaat ingang en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-kamer het 'n gemaklike bank, 'n etenstafel vir 2 en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, 'n induksiestoof, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware.

Daar is 'n binnebraai waar gaste maaltye saam kan voorberei. Gaste het toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die Ceres-berge.

In die Ceres-omgewing word perskes, kaalperskes, appels, pere, appelkose en kersies gekweek. Toeriste is welkom om deur boorde en vrugtepakstore langs die Ceres-vrugteroete te toer, veral tussen Desember en April wanneer die vrugte in seisoen is.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Henning O
Saam met lewensmaat
5.0
Naweek uit die boonste rakke, totale rustige besoekie. Die son skyn deurgaans in 'n mooi woonstel met soveel aandag aan detail, spesiale treats, volle...
Sien meer
Jul 2025
Elsie S
5.0
Lieflike plekkie, 5 ster gehalte en vriendelikheid. Ek sal Upper Room sterk aanbeveel. Ons het 'n heerlike nagrus gehad. Dit is pragtig en stylvol. Wi...
Sien meer
Mei 2025
Gerald N
Besigheidsreis
5.0
Wonderlik en fantasties. Die plek was baie netjies ingerig en veilig, en die eienaar is 'n baie gasvrye en vriendelike persoon met 'n goeie gesindheid...
Sien meer
Apr 2025
Annalize G
5.0
Fantasties! Skoon! Lekker braai! Wonderlike stoepie met uitsig! Veilig! Wat 'n wonderlike, skoon en heerlike plekkie! Alles was perfek, gerieflik naby...
Sien meer
Mrt 2025
Jacqeline B
Saam met lewensmaat
5.0
Tuiste weg van jou huis. Vriendelike gasheer. Baie netjies, skoon en veilig. Klem op fyner detail was 'n bonus. Sal weer besoek. Dankie.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 44 Skurweberg Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Upper Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Skurweberg Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8a3c1485d56885e4d725e698bad0d38ce07020d601b30f369b0d898b78ea5ef2478a69e74a0764f5ba093a394e7b43d3de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 44 Skurweberg Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.35978155565 19.301922982803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang