Successfully reported
+8

Upstairs

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Munnik Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Upstairs is 'n knus selfsorgwoonstel vir 2 mense in Strand, en is net 500 m van die strand af geleë.

Die woonstel op die eerste verdieping beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en 'n stort, sowel as 'n toilet, is en suite beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale.

Die woonstel het 'n privaat patio met 'n draagbare braai en veilige parkeerplek word voorsien.

Upstairs is binne 1 km se ry vanaf verskeie winkels, restaurante en kafees geleë. Strand bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van branderplankry, visvang, swem, sonsondergangvaarte en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek, 'n potjie putt-putt speel of die Helderberg-wynroete verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elrina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 10 Munnik Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Upstairs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Munnik Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9500f90c3e92804c40d7a684b321e93472b1e40fda6ffafd7bf5222e548ec34ece026e3e1836d92e42d534c1b644c378a6eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 10 Munnik Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.112311924895 18.82520402284
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang