Urban Chic Studio at WEX1
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Woodstock, bied Urban Chic Studio by WEX1 selfsorgverblyf ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike eetareas, gimnasium en dakswembad. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is The Pipe Track 6.2 km weg en Camps Bay Beach is 9 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Top Host Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang