Urban Guesthouse Olympia
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41A Daan Bekker, Windhoek, Khomas
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Guesthouse Olympia is geleë in Windhoek, die hoofstad van Namibië, in die land se skilderagtige sentrale hooglande. Dit is die ideale keuse vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die gastehuis bied 6 kamers met lugversorging, elk met gratis WiFi, 'n yskassie en 'n en suite-badkamer. Gaste kan 'n slim-TV met Netflix in hul kamers geniet en het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, koffiemasjien en mikrogolfoond. Gedeelde geriewe sluit 'n swembad, patio en veilige parkering in.
Die Grove Mall of Namibia is slegs 2.5 km weg, Windhoek Gholfklub is 4 km weg, en nabygeleë staproetes sluit in IJG-roetes, Hill Ausblick en Yellowstone-roetes. Die Wanderers Sports Grounds is 7.5 km weg, terwyl Eros-lughawe 10 minute se ry is, en Hosea Kutako Internasionale Lughawe 45 km van die gastehuis af is.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.3/5
Julius Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 41A Daan Bekker, Windhoek, Khomas
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41A Daan Bekker, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang