Urban Oasis Apartments @ Hidas 1 Bedroom
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 343 Sam Nujoma Drive, Windhoek, Khomas
- Vanaf R1 369 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Oasis Apartments @ Hidas 1 Bedroom is 'n knus selfsorgwoonstel in Windhoek, Namibië. Die woonstel is naby klubs, restaurante en kroeë en is ideaal vir sakereisigers, enkelreisigers of gaste op soek na verblyf met 'n sentrale ligging.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, broodrooster, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n koffietafel.
Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan maaltye by een van die nabygeleë restaurante gaan geniet of net die besige dorp verken. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Urban Oasis Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 343 Sam Nujoma Drive, Windhoek, Khomas
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 343 Sam Nujoma Drive, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang