Urban Oasis at The Square
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Buitenkant Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 365 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Oasis at the Square is in Kaapstad, net 1 km vanaf Langstraat en 250 meter vanaf die Parlement geleë. Die verblyf is stapafstand vanaf 'n verskeidenheid winkels, museums, kafees, kroeë en restaurante.
Gerieflike selfsorgverblyf word in 7 woonstelle, insluitend ateljees en eenslaapkamereenhede, gebied. Elke woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis met yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Gratis onbeperkte WiFi en slim-TV's met Netflix is beskikbaar. Die foto's in hierdie lys is 'n samestelling van al 7 eenhede en besprekings word volgens beskikbaarheid toegeken.
The Square het 'n swembad op die dak en 'n fiksheidsentrum wat gaste kan gebruik. Veilige parkeerplek is in die gebou oorkant die pad beskikbaar.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Kompanjiestuin, die V&A Waterfront en Tafelberg in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Gerhart Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 133
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 50 Buitenkant Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Urban Oasis at The Square het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Buitenkant Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang