Successfully reported
+23

Urban Oasis Sandton Sky Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Stan Road, Sandton Skye, Morningside, Johannesburg, 2057, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Urban Oasis Sandton Sky Penthouse is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in Morningside, Johannesburg. Danksy sy benydenswaardige ligging gee dit nie net direkte toegang tot inkopies nie, maar is dit ook binne maklike bereik van klubs, restaurante en kroeë, wat dit ideaal maak vir sakereisigers of gaste wat 'n sentrale ligging soek.

Dié moderne woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV met Netflix en DStv.

Maak gebruik van die komplimentêre WiFi, neem 'n duik in die gemeenskaplike swembad, geniet 'n ete by die restaurant op die perseel, of geniet die gewoel van die omliggende dorp. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Urban Oasis Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3 Stan Road, Sandton Skye, Morningside, Johannesburg, 2057, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Stan Road, Sandton Skye, Morningside, Johannesburg, 2057, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62dc18b44beaa95d3b2606eb98852fe93975d63985b2f40d5613b5150c60fe7bf7e81d6165c5c54d73d1f098c0342c3a935d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 3 Stan Road Sandton Skye, Morningside 2057 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0983056 28.0531651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang