Urban Villas Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1006 Mossie Street, Silverton, Pretoria, 0001, Gauteng
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Urban Villas Guest House is 'n bekoorlike 4-ster gastehuis in Silverton naby die N1 en die N4 hoofweë, wat gaste maklike toegang bied tot gewilde winkelsentrums insluitend Menlyn in Pretoria.
Gaste kan kies tussen 9 luukse kamers wat geskik is vir sakereisigers en vakansiegangers. Elke kamer is smaakvol gemeubileer en beskik oor onderskeidelik dubbelbeddens en koninggrootte-beddens. Die kamers het elkeen hul eie en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kamers het 'n slim-TV met gratis WiFi en beskik oor 'n toegewyde werkspasie vir gaste wat werk wil doen. Daarbenewens is daar persoonlike kluise in elke kamer.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike areas wat die kombuis insluit wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Hulle het ook toegang tot die gemeenskaplike braai-area.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en kan afkoel in die sprankelende swembad op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1006 Mossie Street, Silverton, Pretoria, 0001, Gauteng
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1006 Mossie Street, Silverton, Pretoria, 0001, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang