Successfully reported

UrbanLife Accommodation

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Winston V
1 nag
5.0
Mei 2025

I felt welcome, safe, and happy to have a great place to overnight. It was a well laid out and brilliant facility, the kitchen was properly stocked and it was a great space for us to overnight and move on to the next point in our journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manqoba M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sanctuary place. It's a quiet place and the location is very easy. We enjoyed a warm welcome too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ja2 P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Awesome kuier. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Genoeg en gerieflik vir 'n nag oorslaap. Het alles wat nodig is vir 'n nag oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Die plekkie is 'n wenner. Baie lekker gebly, skoon en netjies. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons te help met ekstra vriesgeriewe en braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolan T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Vriendelike mense en baie behulpsaam. Verblyf was baie lekker, gasvrou baie vriendelik en ontvangs was goed. Kamer is ruim en gerieflik, so ook die badkamer, en ek het 'n goeie nagrus gehad en was uitgerus vir die volgende skof op ons reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna C
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Oulike plek, genoeg wat jy nodig het vir oorslaap. Her uit SA gekom, oppad Swakopmund toe. Na lang reis was plek genoeg om net te rus vir volgende dag se rit. Wi-Fi was egter 'n probleem. Was nogals ongerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

M K
1 nag
4.0
Jan 2025

Voldoende vir oornag. Die kamer was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

DAWID Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 286 Luchtenstein, Westdene, Keetmanshoop, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA539a0b1d140e7319f2a33cadc86097c198f11e74bb8f0d19b4b553b940ff192c5ff6fc1409e4badc7cd7c52a8f7e9facfaaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 286 Luchtenstein Westdene Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.580565102568 18.133995897484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang