Successfully reported
+28

Ursula's Upmarket Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Street 13, Unit 13 Aquarella Apartments, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 445 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Ursula's Upmarket Apartment is 'n stylvolle woonstel wat sentraal in Plettenbergbaai geleë is en uitsigte oor die see bied. Die woonstel bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende, en is lekker naby talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV, en die eetarea het genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n skadu-balkon met braaigeriewe, stoepmeubels en 'n uitsig oor die rivier, die see en op die berge. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

1

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Two Keens Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • High Street 13, Unit 13 Aquarella Apartments, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 445
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 445
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 445
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Street 13, Unit 13 Aquarella Apartments, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccbc265a04c15c8129964bc2176c474191936b800e4355f0db3089260f51178a35fb8f5bdc08858843a40cc10b269aa1153e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 445 per nag, vir 6 mense High Street 13 Unit 13 Aquarella Apartments 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.05445 23.37076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang