Utopia Springerbaai
Beskrywing
Die woonstel is geskik vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DStv-kanale, en gaste word voorsien van braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, fridge and kettle.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Springerbraai werk op sonkrag met 'n gasstoof en geisers. Water word deur die Mosselbaai Munisipaliteit voorsien en is veilig om te drink.
Gaste word versoek om elektrisiteit spaarsamig te gebruik.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Harde musiek en partytjies sal nie geduld word nie.
Gaste word voorsien van 2 sakke brandhout en kan meer by die gasheer koop.
Daar is kameras wat aktief opneem aan die buitekant van die eiendom en word slegs snags aangeskakel vir sekuriteitsdoeleindes.
Daar is 'n inligtingsboek in die huis met waardevolle inligting, en gaste word vriendelik versoek om dit te lees.
'n Eenmalige skoonmaakfooi is ingesluit in u kwotasie. Vir langer verblyf kan weeklikse skoonmaak gereël word. Bykomende skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste vir die gas.
Gaste word versoek om nie hul sigaretstompies in die omliggende plantegroei weg te gooi nie.
Brandblussers is regdeur die huis geleë, ingeval 'n brand ontstaan.
Wees asseblief versigtig vir slange wanneer u loop.
Gaste word vriendelik versoek om versigtig te wees op die trappe, aangesien die teëls glad is wanneer dit nat is en gevaarlik kan wees vir klein kinders.
'n Mediese boks is beskikbaar in die kombuis onder die kaggel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv-kanale en 'n kaggel. Die huis het ook 'n pizza-oond, 2 stoepe met asemrowende uitsigte en binne- en buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Springerbraai werk op sonkrag met 'n gasstoof en geisers. Water word deur die Mosselbaai Munisipaliteit voorsien en is veilig om te drink.
Gaste word versoek om elektrisiteit spaarsamig te gebruik.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Harde musiek en partytjies sal nie geduld word nie.
Gaste word voorsien van 2 sakke brandhout en kan meer by die gasheer koop.
Daar is kameras wat aktief opneem aan die buitekant van die eiendom en word slegs snags aangeskakel vir sekuriteitsdoeleindes.
Daar is 'n inligtingsboek in die huis met waardevolle inligting, en gaste word vriendelik versoek om dit te lees.
'n Eenmalige skoonmaakfooi is ingesluit in u kwotasie. Vir langer verblyf kan weeklikse skoonmaak gereël word. Bykomende skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste vir die gas.
Gaste word versoek om nie hul sigaretstompies in die omliggende plantegroei weg te gooi nie.
Brandblussers is regdeur die huis geleë, ingeval 'n brand ontstaan.
Wees asseblief versigtig vir slange wanneer u loop.
Gaste word vriendelik versoek om versigtig te wees op die trappe, aangesien die teëls glad is wanneer dit nat is en gevaarlik kan wees vir klein kinders.
'n Mediese boks is beskikbaar in die kombuis onder die kaggel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Melkhouthoek, Springerbaai Eco Estate, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang