Successfully reported

Uvongo Cabanas 2B

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Hestia G
Lang verblyf
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Baie lekker plekkie. Mooi see uitsig en naby genoeg aan die strand om te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
Uvongo Cabanas 2B
Hoop julle het dit geniet en baie dankie.

Antonie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker en naby alles. Veilig en het 'n mooi see-uitsig. Baie dankie, ons het ons tyd by 2 B Cabanas baie geniet. Lekker naby die see en loopafstand na die strand. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
Uvongo Cabanas 2B
Solank julle dit geniet het, baie dankie.

Fia V
Lang verblyf
5.0
Sep 2024

Sal enige tyd aanbeveel. Waarde vir geld en troeteldier vriendelik! Heerlike vakansieverblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan D
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Very enjoyable. The flat was very well laid out. Everything we needed was available. We travelled with 3 teens and 3 young children, and all enjoyed their stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Heerlik gewees. Baie lekker eenheid gewees. Moet net kyk om Tupperware dalk te kry vir gebruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Stephen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Veilige en gemaklike verblyf naby die see! Ons is vriendelik ontvang en die skoon woonstel het alles wat ons nodig gehad het. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Peaceful and excellent. Excellent and peaceful with a well-located unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2024

Goed vir die prys. Dankie vir die verblyf. Kan julle asb. die fotos op die webwerf opdateer? Die ander dubbelbed is eintlik 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo-op.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin Street, Cabanas Complex B, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ec79f6ecc81a5c00d4b7ac3fdb448b4e7a6cd1af7634c956801e53aab1f3e55fded32459b64c2a9af04d662c404d2552a31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Colin Street Cabanas Complex B 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.832874227168 30.397709459306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang