Successfully reported

Uvongo Sands 6

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Nella O
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ons het baie lekker gebly en die diens wat ons ontvang het, was puik. Ons verblyf was baie plesierig, rustige omgewing, naby aan alles. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Awesome. Baie goed versorgde eenheid. Voorstel - dalk WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumari A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik gekuier. Baie skoon en netjies, loopafstand van alles af. Die gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam. Die erfie is net nie heeltemal toe langs die kant nie, so troeteldiere kan uitkom na die gesamentlike erf toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thembinkosi K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

I will definitely book this place again in the near future. Wonderful place to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker plek, sal beslis weer daar gaan bly. Baie lekker gebly, stapafstand vanaf strand en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Centrally located, within walking distance to everything, value for money. We had a lovely, relaxing stay. The location is central, within walking distance to the beach. All one needs is readily available and provided for. We will most certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter K
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Asemrowende ervaring. Plekkie was mooi en netjies. Baie vriendlike diens vanaf die eienaar Rene.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustig, gerieflik en veilig. Ons het heerlik gebly. Naby die strand en winkels. Die plek is netjies, veilig, privaat en gerieflik vir oud en jonk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cassim I
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

An unforgettable holiday. I loved every second I was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette K
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Gerieflike plek met genoeg spasie. Baie lekker plekkie, genoeg speelplek vir kinders, naby aan die strand en winkels, genoeg spasie in die huis, herlaaibare ligte in sommige vertrekke vir beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 82 Colin street, Uvongo Sands Unit 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92701c220c4bb218938177340f1624f894d39e58adf3ebe265bfe77ef1838aee9ec8150e13c8189576c42c197b689e02de57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 8) 129 5 1 5 82 Colin street Uvongo Sands Unit 6 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.83322740505 30.394653566657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang