Successfully reported

Far End of the Forest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Kim H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

We had a lovely relaxing stay. We had a lovely stay; it's really a very beautiful part of Hilton, and the garden is amazing — so lush and green. The cottage is very spacious, and the kitchen is well equipped and has everything you need. The bed was very comfortable. Access to the cottage on arrival was very easy and straightforward. The only gripe I have is that the description and photos on the website show that there is a TV in the lounge, but there wasn't a TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Pragtige natuurskoon. Baie koud gewees, maar daar was genoeg komberse en ons het 'n lekker kaggelvuur elke aand gemaak. Dis 'n baie lekker huis. Die enigste verbetering wat ek sou maak, is nog 'n badkamer en meer spieëls in die kamers en ook 'n TV. Maar dis nie so belangrik nie. Verder was alles tops en goed ingerig. Die huis is elke dag skoongemaak en ons het elke dag skoon handdoeke gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtig, oerwoud en gemak. Baie lekker gebly dat ons weet verblyf vir Maandag 24 Februarie wil reserveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Voldoende en gerieflik. Ons het nie die bestuurder ontmoet nie, maar alle kommunikasie per WhatsApp was duidelik. Pragtige omgewing, tuin en akkommodasie goed. Die kaggel in die eenheid is 'n plus vir die koue aande.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne G
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2025

Good. Great coffee mug size. No container for braai meat. No security for vehicle. Only one room has a heater. Needs maintenance done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanchen G
Kort verblyf
2.6
Jun 2025

Dit was ok. Verblyf was orraait, nie veel kontak ontvang vanaf die eienaar nie, was redelik vuil. Die druin het uitgeloop in die badkamer, ek het laat weet, maar het later tot die konklusie gekom dat dit nie 'n nuwe probleem is nie. Vreemde hond in die erf. Daar is nie 'n TV nie (soos aangedui op foto's).

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Francois N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Rustig. Netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Eenheid was baie netjies en skoon. Area baie rustig. Alles wat 'n mens kan nodig kry in die eenheid. Sal definitief weer gebruik maak van Far End of the Forest.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cristina M
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Very pleasant, relaxing and amazing scenery. Beautiful, peaceful and enjoyable. The host was very attentive and friendly. Felt like we were in a forest. Definitely will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

We relaxed, breathed in the beauty & can't wait to return. Far end of the forest is a magical, tranquil, serene, magnificent piece of heaven. Excellent hosts, cottage well catered, plenty of walks for dogs. Nature/birders paradise, not to mention beautiful surroundings to explore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marle (hilmer) B
1 nag
4.4
Mei 2024

Quiet, perfect. A unique and beautiful place. Just what we needed. Thanks Willie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Budleigh Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6de3acde702eb9686ae2be8be89d62075d54bff44a33ff0a2bb445d56efcbf65a4b6ef18dd0caba68485de8f85b6a5039244?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 42 Budleigh Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.577987411841 30.291598231877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang