Successfully reported
+14

Far End of the Forest

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Budleigh Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Far End of the Forest is 'n bekoorlike kothuis wat in 'n woud in Hilton skuil. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en 'n rustige wegbreek van die stad.

Hierdie kothuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie kamers deel die badkamer met 'n stort en bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n TV. Die rustige tuin is die perfekte plek waar gaste kan ontspan.

Daar is staproetes vir natuurliefhebbers, en voëlkykers kan gerus hul oë vir die Nerina Trogon oophou. Daar is ook historiese plekke en winkels naby die verblyf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Kim H
Gesin met tieners
5.0
We had a lovely relaxing stay. We had a lovely stay; it's really a very beautiful part of Hilton, and the garden is amazing — so lush a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Tersia G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Pragtige natuurskoon. Baie koud gewees, maar daar was genoeg komberse en ons het 'n lekker kaggelvuur elke aan...
Sien meer
Jul 2025
Marianne E
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, oerwoud en gemak. Baie lekker gebly dat ons weet verblyf vir Maandag 24 Februarie wil reserveer.
Feb 2025
Francois N
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Rustig. Netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Eenheid was baie netjies en skoon. Area baie rustig. Alles wat 'n mens kan nodig...
Sien meer
Aug 2024
Cristina M
5.0
Very pleasant, relaxing and amazing scenery. Beautiful, peaceful and enjoyable. The host was very attentive and friendly. Felt like we ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 42 Budleigh Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Far End of the Forest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Budleigh Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6de3acde702eb9686ae2be8be89d62075d54bff44a33ff0a2bb445d56efcbf65a4b6ef18dd0caba68485de8f85b6a5039244?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 42 Budleigh Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.577987411841 30.291598231877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang