Successfully reported
+11

V&A Waterfront Canal Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cast Anchor Way, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 141 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

V&A Waterfront Canal Apartment is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Kaapstad, met 360-grade-uitsigte vanaf die balkon en bied slaapplek vir tot 4 gaste.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Bykomende geriewe op die perseel sluit in 'n dakswembad en 'n restaurant wat gerieflike ontbytopsies bied. Die gebou is binne 5 minute se stap van die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum geleë en beskik oor 'n watertaxi-diens wat gaste direk vanaf die kanaal wat deur die gebou loop, optel, wat maklike toegang tot die winkels, restaurante en vermaak by die V&A Waterfront bied.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
2.5
Diens
2.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Cast Anchor Way, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink V&A Waterfront Canal Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 141
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 141
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 141
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cast Anchor Way, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a8a9c23446922e7767913a9b9ec6d41bd7cc326965111c53810ec09d045c0355a8c3abc538ec390109c634d874ac624cbae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 4 mense 2 5 1 4 Cast Anchor Way Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-15:00 10:00 -33.9135235 18.4251448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang