Vaal - Villa
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 115 Vaal River Drive, Theoville AH, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R10 800 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
Vaal-Villa is 'n rustieke plaashuis in outydse styl wat luukse akkommodasie bied langs die oewer van die Vaalrivier in Vanderbijlpark.
Die ruim huis bied slaapplek vir 16 gaste en bestaan uit 6 slaapkamers. Die 3 hoofslaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte bed en 'n enkelslaapbank. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 1 enkelslaapbank, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens bevat. Gaste deel die gebruik van 4 badkamers met 'n bad, stort en toilet, sowel as 2 bykomende badkamers met 'n stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei die eetkamer met 'n eetkamertafel vir 8 en 'n kaggel. Gaste kan ontspan in die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. 'n Studeerkamer en tweede sitkamer is ook beskikbaar, kompleet met 'n volledig toegeruste kroegarea. Gratis WiFi word voorsien.
Buite kan gaste in die binnehof ontspan, 'n duik in die swembad neem, of in die jacuzzi ontspan, alles omring deur welige tuine. Die eiendom bied ook toegang tot die rivier vir bootvaart, kanovaart en visvang. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is aktiwiteite soos gholf, vierwielmotorfietsry, abseil, riviervlotvaart, warmlugballonvaart en wildjag alles binne bereik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plot 115 Vaal River Drive, Theoville AH, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 115 Vaal River Drive, Theoville AH, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang