Vaal 22 Cottage
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 22 Worcester Avenue, Marlbank, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Vaal 22 Cottage bied knus selfsorgverblyf en 'n intieme wegbreekplek aan paartjies of gesinne op die oewer van die Vaalrivier. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na rustge verblyf in 'n prentjiemooi omgewing.
Die smaakvol versierde kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel, 'n TV en 'n enkelslaapbank. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en daar is gratis WiFi.
Die kothuis lei na 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die rivier en tuin, en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 3 gaste. Die balkon op die boonste verdieping het leunstoele. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mader Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 22 Worcester Avenue, Marlbank, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Vaal 22 Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 22 Worcester Avenue, Marlbank, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang