Successfully reported

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.9
Huddlestone Robert R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal definitief weer daar oornag. Die ontvangsdame is goud werd vir die besigheid. Sy het ons aandete afgelewer op tyd en dit was strate beter as die familie franchise se kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Baie dankie, dit was vir my 'n voorreg om julle te ontmoet. Hoop om jul gou weer te sien. Geseënde dag. Groete, Ansie

Johan M
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie lekker plek, baie dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Baie dankie vir jul besoek aan Vaal De Vue, hoop om jul gou weer te sien.

Marie Christine W
1 nag
4.6
Sep 2025

A great place to rest and recharge after a long day on the road! Charlene was a wonderful host, welcoming and happy to arrange everything. The restaurant is closed to the public on Sundays, but offered dinner for us, and the food was super tasty. Our apartment was spacious and nicely decorated and had a large and well-equipped kitchen, so overall it was a pity to stay only for one night and leave too early to have breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Jul 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Marie-Louise
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Good day, we apologise for the inconvenience caused. The unit you originally booked, number 8, was prepared for 3 people. Upon check-in, you requested a closed bathroom, which led to you being moved to number 2, which was prepared for 2 people. The couch is large enough for a child, but in the future, we will confirm this detail before your arrival. I suggest that you mention in the booking that it is not a couple, so that we can assign you to house number 5 or 7. We hope to see you again and to improve your experience with us. Kind regards, Ansie

Alma M
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Jul 2025

Die bed het gelukkig opgemaak vir al die ander dinge. Ons het vir 'n vierslaap bespreek. Daar was net 2 stoele by die klein eetkamer tafel. Geen stoele by die eiland of die buite braai nie. Daar was ook nie genoeg eetgerei vir 4 nie. Ook geen sponsie om skottelgoed te was nie en ook nie 'n natlappie nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Paul O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

It was a good stop over between Joburg and Cape Town. It was fine. The location on Google Maps was 2 doors down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Vriendelike en waarde vir geld. Baie lekker gebly. Netjies en skoon en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Eerlikwaar 'n besondere plek om oor te slaap. Vriendelike ontvangs, uitsonderlik gemaklike beddens en netjiese eenhede. Ons gaan beslis weer. Uitstaande bederfeenhede, goeie kos, goeie linne, beslis 'n lekker slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Baie dankie vir jul ondersteuning en resensie. Ons waardeer dit regtig baie.

Andre F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Value for money and central for business purposes. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Baie dankie vir jul resensie en ondersteuning. Ons waardeer dit opreg.

Marianne C
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2022

Pragtige kamers, netjies en luuks. Sal weer daar oorslaap. Eienaar en personeel baie gasvry. Ons het lekker gebly en sal weer die akkommodasie gebtuik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie-Louise
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Baie dankie vir jul resensie. Ons waardeer jul ondersteuning opreg. Hoop om weer van jul te hoor,.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 68 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bc143d3a3ffc1cc43d1eaa0478df37bd9fffc80f6346a1ecf7f992a7d04cb6b609bee91eac6d28f5c2b7d5fac3f18668094?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 68 Forsman Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -27.911121 25.176778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang