Successfully reported
+95

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 68 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 is in Christiana geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakegeriewe, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante en ander geriewe.

Die verblyf beskik oor 7 selfsorg-eenhede wat smaakvol versier is en toegerus is met lugversorging. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort. Meeste van die eenhede het 'n sitkamerarea en 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale in elke eenheid.

Die eenhede is in 'n veiligheidskompleks met beskutte parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 68 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes
  • Gaste dink Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 68 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bc143d3a3ffc1cc43d1eaa0478df37bd9fffc80f6346a1ecf7f992a7d04cb6b609bee91eac6d28f5c2b7d5fac3f18668094?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 68 Forsman Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -27.911121 25.176778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang