Successfully reported

Vaal De Vue Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Marlein G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Fantastiese plek met puik kliëntediens. Mooiste plek met pragtige dekor. Kamers is ruim en beddens slaap te lekker! Gasvrou is fantasties, diens is puik. Kos is uit die boonste rakke. So baie dankie vir 'n wonderlike 3 dae by julle. Ons sal weer julle besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Vaal De Vue Guest House
Baie dankie vir die pragtige boodskap. Ons hoop julle kom kuier weer die jaar. Groete.

Francois N
1 nag
5.0
Nov 2024

Heerlik, ontspannend. My eerste keuse vir oorbly in Christiana.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Rustig, netjies. Baie lekker gebly en die feit dat daar 'n restaurant op die perseel is, maak dit 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Pragtig en vol detail. Dekor is baie mooi. Die kagel en soetwynkie was heerlik. Die ontvangs was baie vriendelik en gasvry. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Vaal De Vue Guest House
Goeie middag tannie Baie dankie vir julle besoek. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet. Kom kuier gou weer. Groete

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie-Louise
Vaal De Vue Guest House
Goeie dag Baie dankie vir die besoek, ons is bly dat julle tevrede was. Ons hoop om jul gou weer te sien. Groete.

Ninon S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Ideale oornagplek. Baie skoon en veilig. Restaurant op perseel ook 'n pluspunt. Mooi, netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie-Louise
Vaal De Vue Guest House
Baie dankie vir die besoek. Was 'n voorreg vir ons. Geseënde dag.

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Goeie waarde vir geld. Goeie ligging en waarde vir geld verblyf. Ansie is 'n baie goeie gasvrou wat jou dadelik tuis en op jou gemak laat voel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marie-Louise
Vaal De Vue Guest House
Goeie middag oom Ben. Baie dankie vir julle kuier by Vaal De Vue, dit was vir my 'n voorreg en 'n seën om julle te ontmoet. Groete Ansie

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Marie-Louise
Vaal De Vue Guest House
Baie dankie vir u besoek by ons, hoop om u gou weer te sien.

Chantal D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Welcomed with warm smiles and willing hearts. The manager bent over backwards to accommodate us as vegetarians. All the staff were helpful and friendly. The accommodation was clean and fresh and ready for us on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Vaal De Vue Guest House
Good morning, Chantal. We are so pleased with your feedback and highly appreciate it. We hope to see you again! With lots of smiles, the Vaal De Vue team.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie-Louise
Vaal De Vue Guest House
Goeie middag Baie dankie vir jou terugvoering, ons sal beslis daarna kyk. Baie dankie dat jy ons besoek het. Vriendelike groete, Ansie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4B River Street, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZDVhZGQ5LTJmYzItNDg4OS1iMWViLTgwYWUzODdhYjkzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 4B River Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -27.913544725662 25.175279087164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang