Successfully reported
+38

Vaal River Views

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 58, Lindequesdrift, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vaal River Views is 'n selfsorghuis in Vanderbijlpark wat met 'n asemrowende uitsig oor die Vaalrivier en die omliggende woud spog.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die ruim hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens en 'n stapelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale.

Buite op die onderdakstoep is daar 'n eetarea en 'n uitsig oor die Vaalrivier. Die huis spog met 'n groot braai-area op die rivieroewer en 'n swembad. Daar is ook 'n rivierfront van sowat 80 m waar gaste kan visvang.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Patricia H
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, privaat, veilig, baie goeie geriewe, uitstekende visvang, baie skoon. Daar is nie woorde om hierdie plek te beskryf nie! Dis sprokies mooi! Ee...
Sien meer
Okt 2025
Johan K
Gesin met tieners
5.0
Was very nice. Was very nice, peaceful. Fishing was good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Monique L
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful peaceful. Awesome and peaceful and 10 stars to Amos the caretaker. I would like it if they could put up a small jungle gym fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Irene S
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende view, veilig, rustig, lekker visvang spot. Een woord, wow! Fantastiese uitsig, veilig, mooiste groen grasperke, gras terrasse tot teen die...
Sien meer
Feb 2025
Sumarie D
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was te kort. Dit was amazing, dit is net nie rolstoelvriendelik nie. Ek sal enige tyd weer gaan.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plot 58, Lindequesdrift, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Vaal River Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 58, Lindequesdrift, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57a81a83bb04115bc472195a7ee921d4e7378056fa86dd7780a9c920c78c0ccd5b1874596aa60f8d7d3de4b9c478c84ca5c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Plot 58 Lindequesdrift 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.748334315313 27.567764520924
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang