Successfully reported
+28

Vaaldam Huis

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 155 Rosebay, Vaal Dam Peninsula, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vaaldam Huis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdakhuis en woonstel op die Vaaldam, 12 km vanaf Oranjeville. Gaste kan die rustigheid en rustige omgewing ervaar, asook uitsigte oor die Vaaldam.

Die huis het slaapplek vir 18 mense en die woonstel 4 mense.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers waarvan 1 'n solderkamer en 2 badkamers en 'n gastetoilet is. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike hoekbank en 'n TV.

Beide die woonstel en huis lei na 'n groot stoep met 'n ingeboude braai en 'n buite-eetstel. Daar is ook 'n kroegarea, 'n pooltafel, 'n swembad en 'n veerpyltjiebord beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 155 Rosebay, Vaal Dam Peninsula, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Vaaldam Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 155 Rosebay, Vaal Dam Peninsula, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT7nSi3WmCP1CmnmfXs6XsKw5qeFBVbKHJsH5FN3mILpbLPe0bz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 155 Rosebay Vaal Dam Peninsula 1995 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -26.906736 28.16341
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang