Vaaldam Home Sweet Home
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Park Straat, Deneysville, 1932, Vrystaat
-
Vanaf
R1 250R1 125 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Vaaldam Home Sweet Home bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom wat in Deneysville geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf 'n paartjie óf 'n klein gesin wat die area wil verken, want dit is net 5 minute vanaf die Vaaldam geleë.
Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 5 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien; gaste sal egter hul eie handdoeke moet saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 2 enkelslaapbanke, oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Tydens beurtkrag sal die sonpanele die TV, ligte en Wi-Fi aanhou.
Buite het gaste toegang tot 'n lieflike tuin, 'n sondek, braaigeriewe asook 'n swembad. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eenheid is naby plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
James Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 60 Park Straat, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Gaste dink Vaaldam Home Sweet Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Park Straat, Deneysville, 1932, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang