Successfully reported
+21

Vaalkrans Bundu Camp

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Farm Vaalkrans 230, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vaalkrans Bundu Camp is 'n lodge op Vaalkrans Game Lodge, wat in die Vrystaat tussen Edenville en Heilbron geleë is.

Die lodge bestaan uit 'n ou ysterkliphuis wat in 2 slaapkamers omskep is, elk met 2 enkelbeddens, en bied slaapplek aan 4 mense. Die gemeenskaplike badkamer is in 2 badkamers verdeel, elk met 'n stort, toilet en wasbak.

Die gaste deel die kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, potte en panne, asook 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond. Daar is sitplek binne en buite in die kombuis.

Gaste het toegang tot 'n vuurput wat net agter die badkamers geleë is. Wildkyk, visvang, 'n swembad en parkeerplek is beskikbaar vir die gaste.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wildritte
Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hans Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R34, Farm Vaalkrans 230, Heilbron, 9650, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Farm Vaalkrans 230, Heilbron, 9650, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb39c5dc2e7f3edd233f15f3c657626955bf14be4f77a94e5ca2137471a28980c7c79a65a12fbb95f128476ea00fdae726bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense R34, Farm Vaalkrans 230 Heilbron 9650 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.414643713282 27.766234190963
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang