Successfully reported
+14

Vadersgawe Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 20 persone
    12 volwassenes, 8 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: El Cuesta Farming, Vadersgawe Farm, Eselfontein Road, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 20)

Beskrywing

Vadersgawe Camp is 'n kampeerterrein in Ceres wat na die water front en panoramiese uitsigte oor die natuur bied. Dié kampeerterrein bied gaste toegang tot een van Kaapstad se grootste privaat mere vir waterski en visvang.

Die kampeerplek is geskik vir 20 gaste. 'n Gemeenskaplike kombuis, sitarea met binne- en buitebraai, ablusiegeriewe en 'n houtvuurwarmbad is beskikbaar. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, 2 yskas-vrieskaste, eetgerei en breekware vir 12 gaste toegerus. Die ablusiegeriewe het 2 hoëdruk-storte, spoeltoilette en wasbakke.

Daar is aktiwiteite soos waterski, visvang, plaasroetes vir stap of hardloop, bergfietsry vir kinders en voëlkyk naby die meer.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Badkamer

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • El Cuesta Farming, Vadersgawe Farm, Eselfontein Road, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vadersgawe Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 20)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 20)
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 20)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
    12 volwassenes, 8 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: El Cuesta Farming, Vadersgawe Farm, Eselfontein Road, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b1c8e56937dc3fe6971cafe70eec3090cdb1ef5307a414e924a0ba31974e606b2a0c90d2fc9e3df253d51c486e323bb50b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 20) 1 5 1 5 El Cuesta Farming Vadersgawe Farm, Eselfontein Road 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.382844363514 19.387959690125
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang