The Coach House at Val du Charron
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bovlei Road, Wellington, 7654, Wes-Kaap
- Vanaf R4 364 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Coach House by Val du Charron is 'n boetiek 5-ster gastehuis geleë op 'n privaat wynlandgoed in Wellington. Perfek vir die oordeelkundige gas wat op soek is na luukse verblyf met warm gasvryheid, naby 'n verskeidenheid aksie aan die Weskus.
Verblyf by Val du Charron Coach House bestaan uit 3 suites wat ruim en elegant is. Hierdie slaapkamers is gemeubileer met 'n koninggrootte- of 'n koningingrootte-bed, met 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en spa-bad. Alle suites bevat geriewe soos lugversorging en gratis WiFi, 'n slim-TV, 'n komplimentêre mini-kroeg met tee- en koffiemaakgeriewe, met ander luukshede vir u gerief. Elke eenheid het ook sy eie plonspoel met asemrowende uitsigte oor die wingerd en berge.
'n Ontbytbuffet word bedien, en ander heerlike maaltye is op aanvraag in die kamer beskikbaar. Die hoofgastehuis het ook 'n swembad en bied keldertoere met wyn- en olyfproe op die perseel. Vir die korporatiewe gas is daar 'n uitstekende konferensielokaal op die landgoed, wat tot 100 afgevaardigdes kan huisves.
Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en Val du Charron Coach House is in die hartjie van die Wynlande geleë, perfek vir die verkenning van Roete 62 en daguitstappies na die Weskus, Ceres en Riebeeck Kasteel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Catherine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 59
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Bovlei Road, Wellington, 7654, Wes-Kaap
- Gaste dink The Coach House at Val du Charron het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bovlei Road, Wellington, 7654, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang