Successfully reported
+27

Vale2Vaal

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Portion of the Farm Excelsior 271, Vaal Eden Road, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R4 750 per nag (plek vir 18)

Beskrywing

Vale2Vaal is buite Parys geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy natuur, kunsvlieghengel, rivieraktiwiteite, wildkyk en ikoniese besienswaardighede wat antieke winkels, knus koffiewinkels en die Vredefortkoepel insluit. Vale2Vaal is 'n perfekte wegbreekplek vir groepe gesinne en vriende wat op soek is na 'n plek waar hulle weg is van die bruisende stadslewe.

Die slaaparea is op die boonste vlak met 'n uitsig oor die Vaalrivier. Daar is drie byna identiese suites, elk met twee slaapkamers en 'n volledige badkamer. Suites 1 en 3 is ingerig met 'n koningingrootte-bed en klein dubbelslaapbank in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die 2de slaapkamer. Suite 2 het 'n koningingrootte-bed en stapelbeddens in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die 2de slaapkamer. Al die badkamers is toegerus met 'n groot bad en oor-bad stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer, kombuis, eetarea en 'n TV met 'n volledige DStv-ruiker en WiFi.

Die patio buite bied 'n volle uitsig oor die grasperke, tuin en die rivier, met 'n 12-sitplektafel, bankies en 'n gas- en houtskoolbraai. Tuinstoele en -tafels bied ekstra sitplek buite en daar is 'n vuurput. 'n Verhitte plonspoel-jacuzzi, met 'n verdere vermaakarea en 'n kussingsitarea is beskikbaar. Kano's is ook beskikbaar, en daar is 'n visvangplek op die perseel onder 'n groot wilgerboom.

Doendinge in die omgewing sluit wildritte, perdry, bergfietsry en fietsry in. Die eienaars woon op die perseel, maar die gastehuis is in 'n aparte gebou.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bulelwa Rethabile M
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing, serene. The stay was amazing, we enjoyed being there and the view was lovely. The host was wonderful and took great care of us...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Francis V
Gesin met klein kinders
5.0
Peace and tranquillity with fantastic views. We had a wonderful relaxing stay at Vale2Vaal, not sure who enjoyed it more, the kids or t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Claire F
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely. Everything was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Marilyn B
Saam met vriende
5.0
Ons kuier was 'n belewenis wat ons nie sal vergeet nie. Ons het almal baie lekker gebly. Dit was wonderlik en die uitsig is fantasties.
Mei 2024
Johannes W
Saam met vriende
5.0
Lekker kuier op Vaalrivier. Ons was 16 mense wat lekker gekuier het. Al die kamers is op die boonste verdieping, en het alles wat ons nodig gehad het....
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Portion of the Farm Excelsior 271, Vaal Eden Road, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Vale2Vaal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 750
per nag (plek vir 18)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R 4 750
per nag (plek vir 18)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Portion of the Farm Excelsior 271, Vaal Eden Road, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABvxUQXXmRmfSki8ybkbQ8PyFDduoQh1j2SQGOCWBrFVrufvkxd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag (plek vir 18) 29 5 1 5 Portion of the Farm Excelsior 271 Vaal Eden Road 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 12:00 -26.804970155003 27.517630905416
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang