Successfully reported
+16

Valencia 7 A

  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thaba Lenaka, R101, 7 Valencia, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Valencia 7 A bied wonderlike bosveldverblyf langs Klein Kariba en is naby Bela Bela. Die huis is op 'n wildsplaas geleë en is naby talle besienswaardighede soos die Forever Resort Bela Bela, 4 uitstekende gholfbane, talle natuurreservate en vele meer.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof en oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek sowel as 'n ekstra dubbelbed. Gaste kan braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel gebruik.

Gaste kan verwag om sebras sowel as talle ander bokspesies te sien. 'n Wildkykvoertuig is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marten Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Thaba Lenaka, R101, 7 Valencia, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Valencia 7 A het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thaba Lenaka, R101, 7 Valencia, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqKvr5IakBCnnQaYXSkU9O3Rq3aZ7I65lkQErkSTkVu7MAwCKNr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 Thaba Lenaka, R101 7 Valencia 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.833622222222 28.343833333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang