Successfully reported
+24

Valleizicht Campsite

Kampeer/karavaan
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 15 persone
    10 volwassenes, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R43, Fairview Boerdery, Breede River Valley, 6858, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 708 R1 452 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Vallezicht Kampterrein is 'n gesins- en troeteldiervriendelike privaat kampterrein geleë op 'n werkende vrugteplaas aan die voet van die Mostertshoekberg in die Breeriviervallei. Dit bied 'n onvergeetlike kampeerervaring wat die rustigheid van die natuur kombineer met die gemak van moderne geriewe.

'n Grondpad lei na die kampterrein deur die boorde op die plaas, en 'n voertuig met hoë grondvryhoogte is nodig om die terrein te bereik. Die grasbedekte kampterrein kan 'n groep van tot 10 mense akkommodeer. Die terrein het sy eie privaat ablusiegeriewe, met 2 aparte toilette, 'n binne- en buitestort met warm water, en 'n buitewasbak. Die terrein beskik ook oor 'n ingeboude braai met 'n skadu-area en 'n warm bad. Een kragpunt is in die middel van die kampterrein geleë.

Gaste kan skilderagtige uitsigte oor die Breerivier- en Slanghoekvalleie geniet, op die plaas gaan stap en in die plonspoel ontspan. Vallezicht Kampterrein is net meer as 30 km vanaf die historiese dorp Tulbagh, wat spog met pragtige wynplase en die bekende Kole-en-Deeg-koffiewinkel. Die kampeerterrein is ook 30 km vanaf Rawsonville, die tuiste van die Breedekloof Wynmakersklub.

Kamer-opset

1 Badkamer

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Elektriese kragpunt
Kraan
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Este S
Saam met vriende
5.0
Weskaap se beste geheim. Ons gashere was baie hulpvaardig en vriendelik, die ablusiefasiliteite is baie netjies, mooi en skoon met ekstra moeite vir l...
Sien meer
Sep 2025
Barbara H
Saam met vriende
5.0
Peaceful, only sounds of birds. Beautiful views, spotless campsite, will return. Absolutely magnificent! One could ask for nothing more...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Donne V
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous! Private, quiet, attentive hosts. Fabulous view. Quiet, clean. We stayed with our 3 small dogs. They loved the freedom! We wil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Rentia B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte privaat kampplek! Uitstekende kampplek. Lieflike grasperk, badkamer en plonspoel was silwerskoon. Die uitsig was asemrowend.
Apr 2025
Margaret-ann V
Gesin met klein kinders
5.0
Fabulous. Beautiful piece of heaven. We will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R43, Fairview Boerdery, Breede River Valley, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink Valleizicht Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 708
R 1 708 R 1 452
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 708
R 1 708 R 1 452
per nag, vir 10 mense
Vanaf R1 708
R 1 708 R 1 452
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
    10 volwassenes, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R43, Fairview Boerdery, Breede River Valley, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1392236d956c55fe7a3a8e32966d07e1738836d4660ba2b44efbf33682b2a7223dc6de14e69676de0271f4399e3cff69d36a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 708 nouVanaf R1 452 per nag, vir 10 mense 18 5 1 5 R43 Fairview Boerdery 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.487704024699 19.268794133623
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang