Vallen Lodge 8
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R406.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 23 Jul 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2025 tot 30 Nov 2025.
Prys sluit in
- Rates are displayed on a self-catering basis
Huisreëls
Rook is verbode.
Die tariewe dek linne en handdoeke, sowel as 'n standaard vertrekskoonmaakdiens.
Gaste sal 'n verwelkomingspakkie met noodsaaklikhede soos tee/koffie, gebottelde water, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, seep, bevogtiger, 'n swartsak en 'n skottelgoedspons ontvang.
Daaglikse skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Komplimentêre skoonmaakdiens word op die 8ste dag van gaste se verblyf gelewer en skoon linne word ook voorsien.
Enige bykomende linne- en handdoekveranderings is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die tarief is vir 8 gaste.
Let asb. dat daar geen aankoms of vertrek op Kers- en Nuwejaarsdag is nie.
Hierdie verblyf bied gesinsvriendelike vakansieverblyf en laat nie besprekings vir groepe gaste onder die ouderdom van 25 jaar of vir matriek rage-besprekings toe nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Ozzard Way, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang