Successfully reported
+51

Valley Guest House

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Jutland Crescent, St Georges Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R702 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dié gastehuis dateer uit 1928, is in 1995 opgeknap en in 1996 as 'n gastehuis geopen. Die huis is sentraal geleë in die Baakensriviervallei in 'n doodloopstraat met 'n uitsig oor die Settlers Park Natuurreservaat. Dit is stapafstand van die St Georges Park-krieketveld en die hospitaal af.

Verblyf beskik oor 'n 2-Enkelbedkamer, 'n Terraskamer, 'n Standaarddubbelkamer en 'n Sakpas-dubbelkamer. Daar is 3 slaapkamers met slaapplek vir 3 gaste elk en 'n dubbelkamer met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe. Die 2-Enkelbedkamer het 3 enkelbeddens, spasie vir 'n ekstra matras en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die Terraskamer het sy eie terras, koninggrootte-bed, enkelbed, en suite-badkamer met 'n instapstort, asook 'n eetarea bo die spiraaltrap. Die Dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die Sakpasdubbelkamer het 'n privaat badkamer, 'n dubbel- en enkelbed en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is gratis parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig per kamer.

Ontspan op die onderdakstoep en geniet die voëllewe in die groot koraalboom.

Plaaslike besienswaardighede sluit die Central Area English Settler Cottages, die historiese St. Georges Park met sy Victoriaanse konservatorium, Nelson Mandela Bay Kunsmuseum, Fort Frederick, die Donkin Memorial, die Campanile en die pragtig gerestoureerde gemeenskapsgeboue in.

Die gastehuis is net 40 km vanaf die Addo-olifantpark en informele besoeke kan gereël word. Die pragtige strande en die casino is 'n paar minute se ry weg en die Tuinroete en Tsitsikamma Nasionale Park is 2 ure se ry ver.

Daar is 2 honde en 'n kat op die perseel wat in die buite-geboue by die eienaars slaap. Die diere word nie in die gaste-kamers toegelaat nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Louis S
5.0
100% tevrede. Beveel vir seker aan. Beslis lekker gebly. My man het plek geboek vir my en op nr 99 was ons gehelp. Was ook aangenaam verras met die vr...
Sien meer
Des 2024
Stanley T
Besigheidsreis
5.0
Very good, recommended! Very pleasant, friendly, open and warm reception. Anticipated and well met.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Erno K
4.8
Perfect for my two-day stay at a fair price. Old world charm. Lovely hosts. Excellent breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Bridget D
Saam met lewensmaat
4.4
Great. Great location. Such friendly hosts! They were very accommodating in giving us a breakfast-to-go as we were leaving very early.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Kelly N
Besigheidsreis
2.6
Not good enough. I didn't like the place because it didn't look exactly the way the pictures were, and it was unclean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

John Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 10 Jutland Crescent, St Georges Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Valley Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 702
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 702
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 702
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Jutland Crescent, St Georges Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADtJSnOqHrcxeU2zR0eCgHKwmEur0ZT45z2kQ8wHp93CXm7Fb3s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R702 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 10 Jutland Crescent St Georges Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.968506577807 25.613793592772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang